Nuusbrief

Kursusse

Om ‘n kursus te studeer is ‘n uitstekende manier om jouself te bevorder vir ‘n werk.  Tog is dit soms moeilik om te weet watter kursus om te studeer, en waar om te studeer.  Hierdie nuusbriefreeks verduidelik hoe jy kan seker maak dat jy die regte kursus op die regte plek studeer.
Klik hier om in te skryf

Hoe betaal ek vir my studies

Dit is almal se droom om verder te gaan studeer, maar almal weet dat dit baie duur is om te kan studeer.  Hierdie nuusbriefreeks bevat inligting oor verskillende maniere om vir jou studies te betaal.  Hier is ‘n paar goeie wenke oor hoe jy kan sorg dat jou kursus jou nie bankrot maak nie.
Klik hier om in te skryf


Afstandsonderrig

Het jy al ooit gewonder hoe afstandsonderrig werk?  Hierdie nuusbrief sal vir jou verduidelik wat afstandsonderrig is en hoe jy daarby kan baat vind.
Klik hier om in te skryf